Kaapstad gaan steun vir volgende staatsrede terug trek
Die Stad Kaapstad beplan om sy steun vir die volgende staatsrede terug te trek. Die metro sê in ‘n verklaring die gebruik van veiligheidspersoneel tydens die staatsrede vanjaar was oormatig en onnodig....
View ArticlePirates-ondersteuners verwoes Loftus tydens wedstryd
Die Blou Bulle-maatskappy sal vandag ‘n skade-bepaling doen by Loftus Versfeld in Pretoria nadat woedende ondersteuners van Orlando Pirates die afgelope naweek op die veld gestorm en chaos veroorsaak...
View ArticleValke-hoof beskuldig O’Sullivan dat hy probeer SA destabiliseer
Die hoof van die Valke, Berning Ntlemeza, het die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, daarvan beskuldig dat hy met behulp van mense in die regering en die nuusmedia Suid-Afrika probeer...
View ArticleBom van Tweede Wêreldoorlog in Griekse stad ontdek
‘n Bom wat uit die Tweede Wêreldoorlog dateer, is in die Griekse stad, Tessalonika, onskadelik gestel nadat sowat 70 000 mense uit die omgewing ontruim is. Die owerhede sê die 250-kilogram-bom is...
View ArticleLizette Berry se saak oorgeplaas na streekhof
Die verhoor van een van die mede-eienaars van die gewilde Mev. Styl Bloemfontein-kompetisie, die 53-jarige Lizette Berry, is in die landdroshof in Bloemfontein na die streekhof oorgeplaas. Netwerk24...
View ArticleDA neem 3 miljoen werklose jong mense in diens
Die DA het besluit om meer as drie miljoen werklose jong mense in diens te neem. Hierdie besluit is op ‘n vergadering van die Federale Raad in Kaapstad geneem. Die partyleier, Mmusi Maimane, sê die...
View ArticleWewenaar (73) aangeval, beroof op kleinhoewe
In nòg ‘n kleinhoewe-aanval is ‘n 73-jarige wewenaar, Johan Prinsloo, Vrydagaand beseer toe ʼn aantal mans hom buite Lydenburg in Mpumalanga aangerand en beroof het. Volgens die provinsiale...
View ArticleHonderde ongedokumenteerde immigrante gearresteer in VSA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die inhegtenisneming van honderde ongedokumenteerde immigrante in die VSA verdedig en gesê dit is in ooreenstemming met sy veldtogbelofte om onwettige...
View ArticleTropiese sikloon gaan Mosambiek tref
‘n Tropiese sikloon sal Mosambiek na verwagting vandag tref en die noordoostelike dele van Suid-Afrika – veral die noordooste van KwaZulu-Natal kan deur die storm geraak word. Volgens NASA se...
View ArticleKinderverkragting: Dreyer mag nie appelleer
Die vrou van Bloemfontein wat effektiewelik tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis is omdat sy onder meer minderjariges verkrag het, sal nie appèl kan aanteken nie. Netwerk24 berig Streeklanddros Jan...
View ArticleDam in Kalifornië kan enige oomblik meegee
Minstens 130 000 mense in die noorde van Kalifornië is aangesê om hul huise te verlaat weens die gevaar dat ‘n 230-meter-hoë nood-oorloopdam van die grootste opgaardam in Amerika, die Oroville-dam,...
View ArticleTrump gaan nuwe maatreëls oor immigrasie bekend maak
Die Amerikaanse president, Donald Trump, gaan moontlik nuwe maatreëls oor immigrasie bekend maak nadat sy verbod op immigrasie deur ‘n federale appèlhof verbied is, hangende verdere regshersiening....
View ArticleLa La Land kry 5 toekennings by Bafta-seremonie
Die musiekblyspel, La La Land, het vyf toekennings ingepalm by die 70ste Bafta-toekenningseremonie in die Royal Albert Hall in Londen. Dit het die toekenning vir die beste rolprent ingesluit, asook vir...
View Article“Kastige dienste”‘n duur speletjie vir Mangaung
Die Mangaung Metro-munisipaliteit word vir R 542 020 gedagvaar deur kontrakteurs wat dienste in die metro gelewer het, maar nie betaal word nie. Die DA sê dié regstappe volg nadat Mangaung voor die...
View ArticlePedofiel kry 32 keer lewenslange tronkstraf
‘n Veroordeelde pedofiel is in die Hooggeregshof in Johannesburg gevonnis tot 32 keer lewenslange tronkstraf en nog 170 jaar agter tralies. Warren Troy Knoop is deur regter Cassim Moosa gevonnis nadat...
View ArticleDepartement ontken dat hy is bankrot
Die departement van Water en Sanitasie het ontken dat hy bankrot is. Die finansiële hoofamptenaar van die departement, Sifiso Mkhize, het gereageer op ‘n berig in City Press waarin beweer is dat die...
View ArticleKoop en Verkoop – 13 Feb 2017
POSTE EN BETREKKINGS Sienah soek asb volle week werk. Sy is baie betroubaar en haar. Skakel 073 158 7330 Opsoek na ‘n persoon met elektirese ondervinding om elekriese installasies te doen en foute op...
View Article5 tieners vas vir die verkragting van meisie (15)
Vyf tienerjariges, van wie die jongste 14 jaar oud is, verskyn vandag en môre in die hof nadat hulle na bewering ’n skoolmeisie in Zastron in die Vrystaat verkrag het. Netwerk24 berig die polisie...
View ArticleParlement gaan debat oor staatsrede
Die Parlement sal vanmiddag begin om debat te voer oor verlede Donderdag se staatsrede. Die debat sal oor twee dae strek. Politieke partye sal na verwagting op die inhoud van die staatsrede reageer. Na...
View ArticleMan in hof nadat hy vermeende inbreker doodskiet
’n Huiseienaar van Kuruman het gister op ’n aanklag van moord in die plaaslike landdroshof op die dorp verskyn nadat hy ’n vermeende inbreker doodgeskiet het. Netwerk24 berig die 57-jarige Schalk...
View Article