Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Parlement gaan debat oor staatsrede

$
0
0
Parlement gaan debat oor staatsrede

Die Parlement sal vanmiddag begin om debat te voer oor verlede Donderdag
se staatsrede.

Die debat sal oor twee dae strek.

Politieke partye sal na verwagting op die inhoud van die staatsrede reageer.

Na verwagting sal die chaos in die parlement voor die president sy staatsrede gelewer het, boaan die agenda wees.

Die moontlikheid van verdere ontwrigtings kan ook nie uitgesluit word nie.

The post Parlement gaan debat oor staatsrede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!