Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Departement ontken dat hy is bankrot

$
0
0
Departement ontken dat hy is bankrot

Die departement van Water en Sanitasie het ontken dat hy bankrot is.

Die finansiële hoofamptenaar van die departement, Sifiso Mkhize, het gereageer op ‘n berig in City Press waarin beweer is dat die departement meer as vier miljard rand in die rooi is en dat sommige kontrakteurs al sewe maande op hul betalings wag.

Hy sê die departement se bankbalans staan op R2,9 miljard.

Volgens hom is meer as R12 miljard die afgelope boekjaar aan kontrakteurs uitbetaal, maar van die projekte staan stil omdat dit weens onreëlmatighede gestaak is.

The post Departement ontken dat hy is bankrot appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!