![](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-MAANDAG-53-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
Sienah soek asb volle week werk. Sy is baie betroubaar en haar. Skakel 073 158 7330
Opsoek na ‘n persoon met elektirese ondervinding om elekriese installasies te doen en foute op te spoor. Ouderdom 20-30 geen kansvatters om so gou as moontlik diens te aanvaar. Skakel Willem 076 032 4912
Opsoek na ń hardwerkende, eerlike huishulp vir Maandae tot Vrydae van 08h00 tot 16h00. Skakel asb vir Yolande Maritz sel nr 0846042921
Dringende pos beskikbaar vir ‘n Finansiele Klerk met “payroll”sowel as krediteure ondervinding. Kandidaat moet Pastel Payroll goed ken. Skakel 082 467 7988 vir meer inligting.
Man is al meer as 25 jaar as Spuit Verwer kan ook self verf Kontak Erwin sel nr 0822197506 (Soek Betrekking)
Goeie dag jong dame opsoek na betrekking verkope, en of enige werk wat ek kan tydelik uit help asook om skool kinder te gaan haal en skool toe te neem skakel 0728267209
Bloemfonteiner soek werk. My nommer is. 0720169049
EK IS OPSOEK NA N BETREKKING HET KODE 8 KONTAK NO 051 5229435
Enkel blanke dame soek dringend werk in Bloemfontein.kan dadelik begin.moet dringend n salaris begin verdien. kantoorwerk admin tikster persoonlike assistent of enige werk.bereid gou te leer en hard te werk.eerlik.lojaal. het ervaring.my nr 0782292936. whatsapp my gerus.baie dankie
Ek soek werk vir my huishulp se dogter, syt by 2 slaghuise gewerk en is baie betroubaar, sal enige werk doen, skoonmaakwerk, kasiere. Skakel my 072 995 7075
____________________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop: weedeater Pick a Pay brand 750 watt R500 ingesluit 3 rolletjies tou. Dubbel opwasbak vlekvrye staal 2m lank R500 ingesluit silwer kraan asook stofsuier Hurricane heavy duty R500. Skakel van Zyl 073 411 1516
Dasse R20, Verkykker Bisley Deluxe R450 Kobus 0823815749
Hendrik het n groot 4 plaat stoof in werkende toestand hy kort net knoppe vir plate wil virkoop vir R400 my nomer is 079 149 1767 a/ure
Koop en Verkoop: (2) 1 x 4 Stuk stel ronde Argilla bakke met deksels te koop R350 kontant. 083 4279 374
More Afd 2 – 2 x Volksie “Bumpers” te koop Prys R300 altwee OHB kontak Gerhard 082 7145828 dankie
_______________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n hout huisie ( garden shed) of oortollige sink om te koop. dankie INGRID FOURIE 0721871359
Opsoek na goedkoop goed om oor te koop van huis artikels soos breekware, grodyne, enige iets wat ‘n mens in die huis gebruik. Skakel Kotie 072 990 4077
Ek is dringend op soek na n slaap apnee masjien (cpap) kontak no 0847004990 Dankie
Ek is op soek na n dubbelbed ysterkatel. Skakel vir ina by 0798626251
Ek is op soek na dun wol en hekel gare. My no: 0743096568. Baie dankie. Ronel.
Ek is opsoek na ‘n koffiemeul wat nog werkend is. Elektries of hand een. Magdaleen 0820445413.
Goeie dag ek het n Nissan 1400 canopy vir R1650 goeie kondisie skakel Isabel by 0728267209
Koop en verkoop soek boeke oor vistenk en visse binne huis asb bel melt 0727334902
Hans soek n part vir n Mariner 15 pk buiteboord motorboot engin. N “trigger” Dankie Skakel my by 083 375 2211
1. LEON SCHUSTER’S CATCH UP SONG AND EVERY CRICKET HIT EN
2. THE S.A. COUNTRY COLLECTION 2
HARRY NAGEL 082 372 2182
3. Op soek na skaapwol motorsitplek oortreksels asook Parte vir n FRIGIDARE STOOF. Dankie skakel 0834301555
Ek is steets op soek n n woonstel of huis vir R2000 kontat mnr labuschagne by 0715058779
Ek soek kannas. Nie lang oranjes nie. Die kort tipe kanna. Mev Mulder 051 4441938
________________________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Nuutgeboude, moderne 2 slk woonstel te huur op Kelly’s View sowat 5km vanaf Makro op die N8 vir r4500 per maand: Water ingesluit, koopkrag, gasstoof en gas geyser geinstalleer, diefwering en veiligheidshekke, afdak vir 2 motors, plaveisel, tuin onderhoud en vullis verwydering word deur eienaar gedoen. Kontak 083 478 3555
The post Koop en Verkoop – 13 Feb 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.