Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wewenaar (73) aangeval, beroof op kleinhoewe

$
0
0
Wewenaar (73) aangeval, beroof op kleinhoewe

In nòg ‘n kleinhoewe-aanval is ‘n 73-jarige wewenaar, Johan Prinsloo,
Vrydagaand beseer toe ʼn aantal mans hom buite Lydenburg in Mpumalanga
aangerand en beroof het.

Volgens die provinsiale polisiewoordvoerder, brigadier Leonard Hlathi, het die rowers Prinsloo met elektriese kabels vasgebind en met sy Isuzu-bakkie en geweer gevlug nadat hulle sy bankkaart gevat en hom gedwing het om sy pin-kode te gee.

Hy is in die Lydenburg mediese sentrum vir ‘n oop wond aan sy kop behandel.

The post Wewenaar (73) aangeval, beroof op kleinhoewe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!