Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Honderde ongedokumenteerde immigrante gearresteer in VSA

$
0
0
Honderde ongedokumenteerde immigrante gearresteer in VSA

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die inhegtenisneming van
honderde ongedokumenteerde immigrante in die VSA verdedig en gesê dit is in ooreenstemming met sy veldtogbelofte om onwettige misdadigers uit die land te verwyder.

Immigrasie- en doeanebeamptes het ongedokumenteerde immigrante in Atlanta, Austin, Chicago, Los Angeles en New York aangekeer.

Trump het tydens sy verkiesingsveldtog beloof om tot soveel as 3 miljoen immigrante met kriminele rekords te deporteer.

Hy sê bendelede en dwelmhandelaars sal gedeporteer word.

The post Honderde ongedokumenteerde immigrante gearresteer in VSA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!