Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Kastige dienste”‘n duur speletjie vir Mangaung

$
0
0
"Kastige dienste" 'n duur speletjie vir Mangaung

Die Mangaung Metro-munisipaliteit word vir R 542 020 gedagvaar deur kontrakteurs wat dienste in die metro gelewer het, maar nie betaal word nie.

Die DA sê dié regstappe volg nadat Mangaung voor die 2016 Munisipale Verkiesing probeer het om dienste kunsmatig in die metro-munisipaliteit te lewer.

Die DA Raadslid in die Metroraad, Rossouw Botes, sê die skuld is die direkte gevolg van die metro se kwasi-verbintenis om die indruk van dienslewering in die stad te skep.

Botes sê Mangaung kan gevolglik nie die kontrakteurs betaal nie en baie van die projekte staan nou verlate.

Gevolglik raak inwoners gefrustreerd met projekte, soos glibberige paaie, wat nie afgehandel word nie.

Botes sê ten spyte van waarskuwings deur die DA in die raad, het die metro voortgegaan om onbekostigbare projekte goed te keur.

The post “Kastige dienste” ‘n duur speletjie vir Mangaung appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!