Vrystaat kan nog goeie reën verwag
Die Vrystaat en Noord-Kaap kan nog goeie reën vandeesweek te wagte wees na afloop van die goeie neerslae die afgelope ruk. Netwerk24 berig Elani Claassen, ’n weervoorspeller in die Bloemfonteinse...
View ArticleTropiese storm in Mosambiek-kanaal sal swaar reën veroorsaak
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag dat die tropiese laagdrukstelsel wat in die Mosambiek-kanaal ontwikkel, teen Donderdag en Vrydag baie swaar reën in die Krugerwildtuin, dele van Mpumalanga en in...
View ArticleTwaalf ton onwettige perlemoen in skeepshouer gevind
Amptenare van die departement van Visserye het Vrydag onwettige perlemoen ter waarde van R30 miljoen in ‘n skeepshouer in die Kaapstadse hawe ontdek. Die besending was reeds geklaar vir uitvoer na...
View ArticleMoslems sê nee vir Valentynsdagvieringe
‘n Hof in Pakistan het openbare Valentynsdagvieringe in die hoofstad, Islamabad, verbied omdat dit nie deel van die Moslem-kultuur is nie. Die hoë hof in die stad het ook gelas dat die media nie...
View ArticleO’Sullivan oorweeg regstappe teen polisie
Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan oorweeg regstappe teen die polisie na sy in hegtenisneming Maandag. O’Sullivan se regspan is van mening dat die polisie minagtend teenoor ‘n hofbevel...
View ArticleSAUK: Sittings van komitee word hervat
Die sittings van die parlementêre ad hoc-komitee wat die SAUK-raad ondersoek, word vandag hervat. Die komitee sit vandag en môre om die voorleggings van mense wat in die komitee se voorlopige verslag...
View ArticleHoëvlak-vergadering oor krisis in pluimveebedryf
Die huidige krisis in die plaaslike pluimveebedryf is op ’n hoëvlak-vergadering tussen die Suid-Afrikaanse regering en die Europese Unie bespreek. Volgens ’n verklaring van die departement van Handel...
View ArticleRossouw-moordsaak: Baasbrein borgtog geweier
In die streekhof in Kroonstad in die Vrystaat is borgtog geweier aan die vermeende baasbrein agter die moord op die Kroonstadse sakevrou, die 47-jarige Engelé Rossouw, in Desember verlede jaar....
View ArticleHonderde mense gearresteer in Kaapse Skiereiland
Die Wes-Kaapse polisie het die naweek meer as ‘n honderd mense in die Nyanga-omgewing in die Kaapse Skiereiland in hegtenis geneem. 13 van hulle is vir moord aangekeer, drie vir die onwettige besit van...
View ArticleTaiwan: 32 dood in gru-padongeluk
In een van die ergste padongelukke in dekades in Taiwan is minstens 32 mense dood toe ‘n bus naby die hoofstad, Taipei, van die pad geloop en omgeslaan het. Die passasiers was op pad huistoe ná ‘n...
View Article10 Verdagtes verskyn in hof na Heidedal-moord
Die tien verdagtes in die moord van drie jong mans wie se liggame vroeër vandeesmaand by ‘n winkelsentrum in Heidedal buite Bloemfontein gevind is, sal weer Maandag in die hof verskyn om aansoek vir...
View ArticleMiljoen vir blomme in sukkelende munisipaliteit
Die DA wil weet hoe die Manstopa Munisipaliteit in Ladybrand R 1,2 miljoen se blomme kan beskostig as dit Eskom R98 miljoen skuld. Die DA raadslid in Mantsopa, Tania Halse, sê in ‘n verklaring sy vind...
View ArticleKaapstad het net 4 maande se water oor
Die Kaapse stadsraad het gewaarsku dat nog net vier maande se water oor is met opgaardamme wat nou gemiddeld net 36,2% vol is. Die laaste 10% van die water kan weens slik nie gebruik word nie, wat...
View ArticleO’Sullivan se assistent ook in hof
Die prokureur, Sarah-Jane Trent, wat ook die assistent is van die private ondersoeker, Paul O’Sullivan, het vanoggend in die Pretoria-landdroshof verskyn op ’n aanklag dat sy die Wet op die...
View ArticlePartye kan reageer op chaos van staatsrede
Politieke partye in die parlement kry vandag die geleentheid om te reageer op president Jacob Zuma se staatsrede verelde week. Die debat volg na die chaos wat in die staatsrede en gesamentlike...
View ArticleGesondheid: 7 nie-regeringsorganisasies gaan sluit in Gauteng
Sewe van die nie-regeringsorganisasies in Gauteng waar 94 psigiatriese pasiënte weens onder meer swak behandeling dood is, sal gesluit word. Intussen is die polisie besig met forensiese ondersoeke op...
View Article4 familielede op plaas vermoor
Die name is bekend gemaak van vier familielede wat gister op Valentynsdag op die plaas Modderbult in die Balfour-distrik in Mpumalanga vermoor is. Hulle is die 78-jarige Gert Smuts, sy vrou, Paulina,...
View ArticleSoldaat sterf, 2 ander beseer toe motor omslaan
‘n Soldaat van Een Tenkregiment in Tempe by Bloemfontein is dood en nog twee weermaglede beseer toe ’n reuse-vragmotor met ’n Olifanttenk daarop Maandagaand in die Oliviershoekpas naby Harrismith...
View ArticleTropiese storm Dineo besig om sikloon te word
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die tropiese storm Dineo wat die Mosambiekse kus nader, besig is om in ‘n kragtige tropiese sikloon te ontwikkel. Dineo, wat gepaard gaan met ‘n...
View ArticleKlagte van seksuele teistering teen voormalige afrigter
‘n Voormalige afrigter van ‘n bekende Johannesburgse hoërskool staar klagte van seksuele teistering in die gesig. Die voorval het na bewering verlede jaar by die skool plaasgevind. Die afrigter het...
View Article