Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kaapstad het net 4 maande se water oor

$
0
0
Kaapstad het net 4 maande se water oor

Die Kaapse stadsraad het gewaarsku dat nog net vier maande se water oor is met opgaardamme wat nou gemiddeld net 36,2% vol is.

Die laaste 10% van die water kan weens slik nie gebruik word nie, wat beteken dat die damme tans 26,2% bruikbare water het wat gesuiwer kan word.

Die stadsraad het nou die teiken van 800 miljoen liter water wat daagliks deur inwoners en sake-ondernemings gebruik kan word, met 100 miljoen liter gesny.

Indien inwoners daarin slaag om die verbruik tot 700 miljoen liter water per dag te beperk, is daar nog drinkwater vir 135 dae oor – so nie, is daar water vir net 110 dae oor.

The post Kaapstad het net 4 maande se water oor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!