In een van die ergste padongelukke in dekades in Taiwan is minstens 32 mense dood toe ‘n bus naby die hoofstad, Taipei, van die pad geloop en omgeslaan het.
Die passasiers was op pad huistoe ná ‘n besoek aan ‘n kersieboomplaas.
Twaalf beseerdes is in hospitale opgeneem.
The post Taiwan: 32 dood in gru-padongeluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.