Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die tropiese storm Dineo
wat die Mosambiekse kus nader, besig is om in ‘n kragtige tropiese sikloon te
ontwikkel.
Dineo, wat gepaard gaan met ‘n stormsterk wind van tot 166 kilometer per uur, sal swaar reëns en wydverspreide oorstromings in Mosambiek veroorsaak.
Die sikloon sal heel moontlik die noordoostelike dele van Suid-Afrika tref.
The post Tropiese storm Dineo besig om sikloon te word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.