Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tropiese storm in Mosambiek-kanaal sal swaar reën veroorsaak

$
0
0
Tropiese storm in Mosambiek-kanaal sal swaar reën veroorsaak

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag dat die tropiese laagdrukstelsel wat in
die Mosambiek-kanaal ontwikkel, teen Donderdag en Vrydag baie swaar reën in die Krugerwildtuin, dele van Mpumalanga en in die noorde van Limpopo sal
veroorsaak.

Oorstromings kan plek-plek voorkom.

Die Amerikaanse ruimteagentskap, Nasa, het vroeër gewaarsku dat die stelsel in ’n tropiese sikloon kan ontwikkel, maar volgens die Weerdiens lyk dit of dié stelsel in ’n hewige tropiese storm kan ontwikkel en nie in ’n sikloon nie.

The post Tropiese storm in Mosambiek-kanaal sal swaar reën veroorsaak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!