Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kinderverkragting: Dreyer mag nie appelleer

$
0
0
Bfn vrou skuldig aan verkragting; kan nie appelleer

Die vrou van Bloemfontein wat effektiewelik tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis is omdat sy onder meer minderjariges verkrag het, sal nie appèl kan aanteken nie.

Netwerk24 berig Streeklanddros Jan Greyvenstein het Zelda Dreyer van Westdene in die stad aangeraai om vrede te maak met haar lot en haar vonnis uit te dien.

Dreyer is gevonnis ná haar en haar verloofde se dade met twee minderjarige niggies.

Haar verloofde, Johan Kleinhans, is onlangs ook in die Bloemfonteinse streekhof twee lewenslange vonnisse opgelê weens die verkragting van die meisies.

Die paar het die misdade met die twee niggies tussen 2007 en 2012 gepleeg toe die meisies 8 en 13 jaar oud was.

The post Kinderverkragting: Dreyer mag nie appelleer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!