2 VAS NA PLAASAANVAL IN VS
Twee vermeende aanvallers wat verbind word met Donderdagoggend se aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas, Avondsrus, naby Koffiefontein in die Vrystaat, is Saterdagaand op Roodepan buite Kimberley...
View Article11 MUNISIPALITEITE MOET NOG ESKOM-SKULD BETAAL
Eskom sê elf munisipaliteite in Noordwes, Mpumalanga en die Noord-Kaap skarrel nog om agterstallige Eskom-rekeninge te betaal sodat hul kragtoevoer nie dié week afgesny word nie. Woordvoerder Khulu...
View Article‘SAKEONDERNEMINGS MOET SUID-AFRIKANERS IN DIENS NEEM’
Die regering het sakeondernemings gemaan om Suid-Afrikaners eerder as buitelanders in diens neem. Die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, sê die regering is nie van plan om migrasie na...
View Article“SA SAL NOOIT TRUMP SE VOORBEELD VOLG NIE”
Die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, sê pres. Donald Trump van die VSA sit die pot mis met sy streng nuwe immigrasiebeleid en Suid-Afrika sal nooit sy voorbeeld volg nie. Netwerk24 berig...
View ArticleWATERBOETES VIR 20 000 HUISHOUDINGS IN KAAPSTAD
Amptenare van die Stad Kaapstad gaan môre begin om boetes van R5000 uit te reik aan 20 000 huishoudings wat glo nie aan die stad se waterbeperkings gehoor gee nie. Volgens die burgemeesterskomiteelid...
View ArticleSUID-AFRIKANERS IS DIE GROOTSTE DRINKERS IN AFRIKA
Suid-Afrikaners is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie die grootste drinkers in Afrika – met byna dubbel die vasteland se gemiddelde alkohol inname. Netwerk24 berig die statistieke, wat deur...
View Article“GESLAG MOET NIE BELANGRIKSTE KRITERIA WEES NIE”
Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sê geslag moet nie die belangrikste kriteria wees vir die keuse van ‘n nuwe partyleier nie. Mantashe het op Douglas in die Noord-Kaap gepraat. Sy...
View Article47 STERF TOE MOTOR IN RIVIER BELAND
In Madagaskar is minstens 47 mense, onder wie tien kinders en ‘n pasgetroude paartjie, dood toe ‘n vragmotor wat gaste van ‘n troue vervoer het, die pad verlaat het en in ‘n rivier beland het. Die...
View ArticleTRUMP STAAN BY SY VERBOD OP IMMIGRASIE
Amerika se president Donald Trump staan by sy verbod op immigrasie uit sewe lande ondanks hofuitsprake en massa-betogings daarteen. Hy het in ‘n verklaring ontken dat dit ‘n Moslemverbod is en sê...
View ArticleMAIMANE AANVAAR DE LILLE SE BEDANKING
Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die bedanking van die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, as leier van die DA in die Wes-Kaap aanvaar. Sy woordvoerder, Mabine Seabe, het aan News24 gesê De...
View ArticleSTUDENT VERDRINK BY SARDINIABAAI-STRAND
‘n 22-Jarige Zimbabwiese student wat in Suid-Afrika studeer het, het gistermiddag by Sardiniabaai-strand in Port Elizabeth verdrink nadat hy deur ‘n seestroom meegesleur is. Die bevelvoerder van die...
View ArticleVERHOOR VAN BREYTENBACH WORD HERVAT
Die verhoor van die voormalige aanklaer van die Nasionale Vervolgingsgesag, Glynnis Breytenbach, oor beweerde misdrywe uit die tyd toe sy nog as senior aanklaer daar gewerk het, sal na verwagting...
View Article“LAND WORD STEEDS DEUR DROOGTE IN DIE GESIG GESTAAR”
Die departement van Water en Sanitasie sê hoewel die damvlakke in Gauteng vir die elfde agtereenvolgende week gestyg het, word die land steeds deur droogtetoestande in die gesig gestaar. Nasionale...
View Article2 RENOSTERS DEUR STROPERS DOODGESKIET
Twee renosters, ’n koei en kalf, is die naweek op die plaas buite Viljoenskroon in die Vrystaat doodgeskiet en die koei se horing is verwyder. Minstens vier renosters is al vanjaar in die...
View ArticleSKIETERY BY MOSKEE: “DIT IS ‘N TERRORISTE-AANVAL OP MOSLEMS”
Kanada se eerste minister, Justin Trudeau, het gister se skietery by ’n moskee in die stad, Quebec, as ‘n terroriste-aanval op Moslems bestempel. Ses mense is in die aanval dood en nog agt beseer....
View ArticleBESWAARSKRIF TEEN TRUMP SE BESOEK AAN BRITTANJE
Meer as ‘n miljoen mense het reeds ‘n beswaarskrif in Brittanje onderteken om ‘n voorgestelde staatsbesoek deur Amerika se president Donald Trump te kanselleer. Dit kom te midde van toenemende woede...
View ArticleKoop en Verkoop – 30 Jan 2017
POSTE EN BETREKKINGS Suzan soek werk vir Maandag, Woensdag en Vrydag verwysing 0765016308 BETREKKING BENODIG: VERF WERK EN IN SIT VAN CELLINGS IN WIGEHOF OMGEDWING. SKAKEL 072 756 4802 Middag ek is...
View ArticleAANKLAGTE TEEN 2 CHEETAH-BOKKE GESKRAP
Die aanklagte teen die Cheetahs se twee blitsige Bokke, Oupa Mohoje en Raymond Rhule, rakende spoedoortredings is geskrap nadat albei suksesvol ‘n afwentelingsprogram voltooi het. Netwerk24 berig...
View ArticlePROJEK OM PARTYE TE ONDERMYN: “KWESSIE WORD BESPREEK”
Die ANC wil nie bewerings bespreek van ‘n koverte projek wat daarop gemik was om opposisiepartye te ondermyn in die aanloop tot verlede jaar se munisipale verkiesing nie. Die party se...
View ArticleDAGGAPLANTE AGTER SNOEPWINKEL GEVIND
Daggaplante ter waarde van sowat R100 000 is gisteroggend in die Oos-Vrystaat deur die polisie vernietig. ‘n Drie-en-dertigjarige verdagte van Durban is in hegtenis geneem. Die man is vasgetrek ná die...
View Article