!["LAND WORD STEEDS DEUR DROOGTE IN DIE GESIG GESTAAR"](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/gf-102-150x150.png)
Die departement van Water en Sanitasie sê hoewel die damvlakke in Gauteng vir die elfde agtereenvolgende week gestyg het, word die land steeds deur droogtetoestande in die gesig gestaar.
Nasionale damvlakke het tot net oor die 53% gestyg, terwyl die vlakke van damme in die Vaalrivierstelsel nou op net meer as 64% staan.
Intussen het harde reënbuie vanoggend oor dele van Gauteng uitgesak.
The post “LAND WORD STEEDS DEUR DROOGTE IN DIE GESIG GESTAAR” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.