Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 30 Jan 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Suzan soek werk vir Maandag, Woensdag en Vrydag verwysing 0765016308

BETREKKING BENODIG: VERF WERK EN IN SIT VAN CELLINGS IN WIGEHOF OMGEDWING. SKAKEL 072 756 4802

Middag ek is martie ek is dringend op soek na enige werk met behuissing ek is bereid om bejaardes geselsskap te hou en op te pas of om op n plaas te help met alle take my kontak no is 0715829642

1 jong man 38 soek werk het kode 10 rybewys het ook waterpyp lyn plus meters ondervinding skakel 0791296475

Werksoek. Ek soek werk om mense se gras te kan sny vir n inkomste kontak Tonie 0763655617 asb

Eks op soek na werk graad 12 sekuriteit A graad amrmed response retail en cit ondervinding area bestuurder site manager kan handy man werk en opsigter en kourier soek dringend skakel 072 7801 588 frik van rensburg dankie

__________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Het n inverter 12v dc to 230 vac w800 R1000 aluminium four wheel seat R1000 alby nog nuut bel my by 0798159113

Ek het ongeveer 30 Mills en Boon Engelse storieboeke vir R100, en ook versamel blikke vir R100. Skakel 084 402 0804.

Satteliet skottel met hd ogie asook nuwe hd dekodeerder te koop kompleet R750 Dirk 0725751447

Ongebruikte lang wit gehekelde dooprokkie met onderrokkie en kousies, R200. Outydse invoubare houthouer vir garingtolletjies baie goeie toestand, R150. Tanzanite swart landlynfoon R50. Kontak 0824435501

Het n Staal Enkel Wasbak 1070 x 460 vir R150, Ook n Jetta 3 Linker Voor deur met glas vir R150. Dan 2 LG Yskas Bakke nuut vir R150 Kontak No 0834799649 Baie Dankie
Concel Ingelegte Bottels R15 stuk. Skakel 0720925130

SALOMON’S TEKKIES VIR MANS, SOOS NUUT, NR 7 R400-00. GERT – 082 856 1781

Dubbel bed matras kopstuk met kassies R200 08272479960

Te koop 4 staal diefwering deure R 300 elk. SEL 0797850357

_______________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

INGRID FOURIE IS OP SOEK NA: ‘N 2DE HANDSE “GARDEN SHED”, OF DIT NOU ‘N HOUTHUISIE OF SINK HUISIE IS, BENODIG DIT OM GEREEDSKAP ENS IN TE BERE WEENS TE KORT AAN MOTORHUIS OF BUITEKAMER. KONTAK 072 187 1359

Ek is opsoek na ‘n 3-spoed elektriese platespeler in ‘n goeie toestand. 082 783 7653

Ek is opsoek na klein matchbox karretjies tweedans te koop. Skakel my op. 073 1576123 Baie dankie.

Soek n fuse box en engin mounting n voorruit vir n ford sierra 2-3 ben 0796379319

Soek drind na kamer of woonstel. Goedkoop as moontlik. Skakel 073 758 5074

Opsoek na jack Russel reuntjie om jack russel tefie te dek 0836130128

Soek asb enige 2 beddens vir n egpaar met 2 kinders en skoonpa asb. Skakel 0796951560

EK IS NOG STEEDS OP SOEK NA DIE VOLGENDE CDS: 1. LEON SCHUSTER’S CATCH UP SONG AND EVERY CRICKET HIT EN
2. THE S.A. COUNTRY COLLECTION 2
HARRY NAGEL 082 372 2182

Ek is opsoek na die kleiner tamatiesous botteltjies, of die sweet chilles soort, dink dit is 375ml. Skakel Magdaleen 0820445413. Baie dankie.

The post Koop en Verkoop – 30 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!