Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“GESLAG MOET NIE BELANGRIKSTE KRITERIA WEES NIE”

$
0
0
"GESLAG MOET NIE BELANGRIKSTE KRITERIA WEES NIE"

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sê geslag moet nie die
belangrikste kriteria wees vir die keuse van ‘n nuwe partyleier nie.

Mantashe het op Douglas in die Noord-Kaap gepraat.

Sy verklaring kom ná berigte dat die minister in die presidensie, Jeff Radebe, die leierskapstryd betree het.

Die ANC-vroueliga wil Nkosazana Dlamini-Zuma as die volgende ANC-president hê, maar Cosatu het adjunkpresident Cyril Ramaphosa as hul voorkeurkandidaat benoem.

Mantashe sê die party moet tydens die verkiesingskonferensie in Desember die beste leier kies.

The post “GESLAG MOET NIE BELANGRIKSTE KRITERIA WEES NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!