Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PROJEK OM PARTYE TE ONDERMYN: “KWESSIE WORD BESPREEK”

$
0
0
PROJEK OM PARTYE TE ONDERMYN: "KWESSIE WORD BESPREEK"

Die ANC wil nie bewerings bespreek van ‘n koverte projek wat daarop gemik
was om opposisiepartye te ondermyn in die aanloop tot verlede jaar se munisipale verkiesing nie.

Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe het by ‘n mediakonferensie in Johannesburg net gesê die kwessie word bespreek.

Die party het die naweek ontken dat die planne om opposisiepartye in ‘n swak lig uit te beeld en vals inligting te versprei, die goedkeuring van partyleiers weggedra het.

Mantashe het gevra dat die party die geleentheid moet kry om die bewerings oor die sogenaamde oorlogskamer te ondersoek teen die hoofbestuurder van Luthuli Huis, Ignatius Jacobs, wat die naweek aan die lig gekom het.

The post PROJEK OM PARTYE TE ONDERMYN: “KWESSIE WORD BESPREEK” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!