![DAGGAPLANTE AGTER SNOEPWINKEL GEVIND](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/gf-108-150x150.png)
Daggaplante ter waarde van sowat R100 000 is gisteroggend in die
Oos-Vrystaat deur die polisie vernietig.
‘n Drie-en-dertigjarige verdagte van Durban is in hegtenis geneem.
Die man is vasgetrek ná die polisie inligting ontvang het oor daggaplante agter ‘n snoepwinkel by die Sannaspos spoorwegstasie naby Bloemfontein.
Die verdagte verskyn binnekort in die landdroshof in Botshabelo.
The post DAGGAPLANTE AGTER SNOEPWINKEL GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.