Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 VAS NA PLAASAANVAL IN VS

$
0
0
2 VAS NA PLAASAANVAL IN VS

Twee vermeende aanvallers wat verbind word met Donderdagoggend se
aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas, Avondsrus, naby Koffiefontein in die Vrystaat, is Saterdagaand op Roodepan buite Kimberley in hegtenis geneem.

Polisiewoordvoerder, sersant Thabo Litabe, sê die twee was in besit van sommige van die goedere wat hulle van die 79-jarige Rudolf van Heerden en sy 75-jarige vrou, Aletta, gesteel het.

Al die kontant in die kluis is gebuit en die verdagtes het ook ’n geweer, juweliersware en ander waardevolle artikels gebuit en in die egpaar se motor weggejaag.

The post 2 VAS NA PLAASAANVAL IN VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!