Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HAATSPRAAK: KOMMER OOR VOORGESTELDE WETGEWING

$
0
0
HAATSPRAAK: KOMMER OOR VOORGESTELDE WETGEWING

Die NG Kerk sê hy is bekommerd oor die voorgestelde wetgewing waardeur
die regering haatspraak en haatmisdaad wil bekamp.

Die kerk sê die waardigheid, vryheid en gelykheid van individue moet beskerm word.

Volgens die algemene sekretaris van die NG Kerk, Gustav Claassen, word haatspraak in die wetsontwerp baie wyd omskryf en kan ’n vae en wye definisie inbreuk maak op ander regte soos vryheid van spraak wat maklik gebruik kan word om kritiek teenoor die regering en ander instellings te onderdruk.

Maroela Media berig dat die publiek nog tot Dinsdag die geleentheid het om kommentaar te lewer teen die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade.

The post HAATSPRAAK: KOMMER OOR VOORGESTELDE WETGEWING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!