Kanada se eerste minister, Justin Trudeau, het gister se skietery by ’n moskee in die stad, Quebec, as ‘n terroriste-aanval op Moslems bestempel.
Ses mense is in die aanval dood en nog agt beseer.
Volgens die polisie is twee verdagtes in hegtenis geneem.
Die motief vir die aanval is nog nie duidelik nie.
The post SKIETERY BY MOSKEE: “DIT IS ‘N TERRORISTE-AANVAL OP MOSLEMS” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.