Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAIMANE AANVAAR DE LILLE SE BEDANKING

$
0
0
DE LILLE BEDANK AS LEIER VAN DA IN WES-KAAP

Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die bedanking van die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, as leier van die DA in die Wes-Kaap aanvaar.

Sy woordvoerder, Mabine Seabe, het aan News24 gesê De Lille het Vrydag haar bedankingsbrief aan Maimane gestuur.

Sy ontken egter dat sy in 2019 wil staan as premier van die provinsie.

De Lille sê sy fokus nou op haar tweede termyn as burgemeester.

The post MAIMANE AANVAAR DE LILLE SE BEDANKING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!