Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

MILJOENE RANDE TEEN MANGAUNG-METRO GEëIS

Die Mangaung-metro in Bloemfontein se versuim om sy geldelike verpligtinge teenoor kontrakteurs na te kom, beteken dat hy weer in die hof gaan draai. Netwerk24 berig eise van miljoene rande is in die...

View Article


PARTYE BLAMEER ANC VIR STUDENTE-ONRUS

Opposisiepartye soos die DA en die Inkatha Vryheidsparty het die ANC blameer vir die voortslepende studentebetogings oor klasgeld en sê die party het destyds kiesers se stemme gekoop deur beloftes van...

View Article


STAATSKAPING: AANSOEK TEEN ZUMA SE INTERDIK

Die voormalige ANC-LP Vytjie Mentor het ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingedien om president Jacob Zuma se interdik teen die vrystelling van die Openbare Beskermer se verslag oor...

View Article

STUDENTE IN PROTESOPTOG IS TOEGANG TOT KAMPUS GEWEIER

Studente van die Tshwane Universiteit van Tegnologie wat ‘n protesoptog na die hoofkampus in Pretoria-Wes gehou het, is toegang tot die kampus geweier. Hulle dring aan op antwoorde oor die...

View Article

‘GORDHAN MOET MEER IN LANDSBELANG OPTREE’

Opposisiepartye en vakbonde sê hulle hoop die minister van finansies, Pravin Gordhan, sal meer duidelikheid verskaf oor die regering se beleidsrigtings wanneer hy vanmiddag die mediumtermyn begroting...

View Article


VERSKERPTE VEILIGHEIDSMAATREëLS BY PARLEMENT WEENS OPTOGTE

Verskerpte veiligheidsmaatreëls heers by die parlement in Kaapstad waar minstens vyf verskillende optogte vandag gaan plaasvind. Een van die grootste optogte sal na verwagting dié van ondersteuners van...

View Article

BFN POLISIEMAN, AANGEKLA VAN KORRUPSIE, VRYGESPREEK

’n Gewese bevelvoerder van die polisie se plofstofeenheid in Bloemfontein wat op 48 aanklagte van korrupsie tereggestaan het, is gister in die Bloemfonteinse streekhof op alle aanklagte vrygespreek....

View Article

PLAASAANVAL OP HEILBRON AFGEWEER

‘n Plaaswerker en landbouers van die Heilbron distrik het Dinsdag, 25 Oktober 2016, ’n winkeleienaar, Kerry Moody, op die plaas Vyandsvlei te hulp gesnel om ’n moontlike plaasaanval af te weer. Volgens...

View Article


VS BOER KRY 10 JAAR TRONKSTRAF

‘n Vrystaatse plaasbestuurder wat splinternuwe meubels en ’n gebruikte bakkie aangeskaf het met die geld wat hy vir gesteelde beeste gekry het, is in die streekhof op Vrede tot tien jaar tronkstraf...

View Article


PLAASLIKE APTEKER MET GESOGTE TITEL VEREER

‘n Boemfonteinse apteker, Blenn Eager, is pas aangewys as die Nasionale Gemeenskapsapteker van die Jaar deur die Suid-Afrikaanse Aptekersvereniging. Dit is die tweede keer dat ‘n plaaslike apteker dié...

View Article

KOVSIES: SOLIDARITEIT EIS REFERENDUM MOET GEHOU WORD

Die vakbond Solidariteit oorweeg dit om die Universiteit van die Vrystaat op terme te plaas in voorbereiding van moontlike letigasie teen dié universiteit. Die vakbond sal ook eis dat ‘n referendum by...

View Article

UV ONTKEN GERUGTE VAN ‘GEEN KONTAK’

Die Universiteit van die Vrystaat sê daar was geen amptelike opdrag van die UV aan dosente om nie met studente kontak te maak nie. UV-woordvoerder, Lacea Loader het ook aan Rosestad Nuus gesê geen...

View Article

GROEPE EIS BEFONDSING VAN HOëR ONDERWYS

Die DA en verskeie studentegroepe het vanoggend na die parlement in Kaapstad opgeruk om te eis dat die regering voorsiening maak vir die befondsing van hoër onderwys. Die optogte het plaasgevind met...

View Article


STUDIEKAMPE VIR MATRIKULANTE OM UITSLAE TE VERBETER

Die departement van basiese onderwys sê hy meen genoeg is gedoen om op verlede jaar se teleurstellende matriekuitslae te verbeter. Verskeie studiekampe is deur die loop van die jaar vir matrikulante...

View Article

BAPELA GEE OPMERKING OOR SA SE BESLUIT

Die adjunk-minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Obed Bapela, het daarop gesinspeel dat Suid-Afrika oortuig sou kon word om af te sien van sy omstrede besluit om hom aan die...

View Article


Koop en Verkoop – 26 Okt 2016

POSTE EN BETREKKINGS My naam is Thea van Wyk en ek het vir 23 jaar my eie besigheid gehad (‘n blommewinkel) totdat ek dit onlangs verkoop het. Ek wil egter nog besig bly en is beskikbaar om deeltyds te...

View Article

JANSEN IS NUWE PRESIDENT VAN ASSAF

Die Wetenskap-akademie van Suid-Afrika, ASSAF, het die voormalige rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, tot president verkies. Hy volg prof. Daya Reddy op. Netwerk24...

View Article


“MADONSELA HET STAATSKAPINGVERSLAG FINAAL AFGETEKEN”

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê haar voorganger, Thuli Madonsela, het die sogenaamde staatskapingsverslag finaal afgeteken. Dit verskraal president Jacob Zuma se kanse aansienlik om die...

View Article

FAMILIE OORWEEG REGSTAPPE TEEN HOSPITAAL Ná MAN SE DOOD

Die familie van ‘n man van Brandfort wat die afgelope naweek in die Nasionale Hospitaal oorlede is, oorweeg regstappe teen die hospitaal na afloop van sy dood. Die 55-jarige Gert Smit is glo na afloop...

View Article

PARTYE VERWELKOM GORDHAN SE BEGROTINGSREDE

Politieke partye in die Parlement het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se mediumtermyn-begrotingsrede oor die algemeen verwelkom. Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, het die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live