Die voormalige ANC-LP Vytjie Mentor het ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingedien om president Jacob Zuma se interdik teen die vrystelling van die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping teen te staan.
Die saak is vir 1 November op die hofrol geplaas.
Mentor en die adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas, het vroeër beweer dat die welgestelde Gupta-familie hulle kabinetsposte aangebied het.
The post STAATSKAPING: AANSOEK TEEN ZUMA SE INTERDIK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.