Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES: SOLIDARITEIT EIS REFERENDUM MOET GEHOU WORD

$
0
0

Die vakbond Solidariteit oorweeg dit om die Universiteit van die Vrystaat op terme te plaas in voorbereiding van moontlike letigasie teen dié universiteit.

Die vakbond sal ook eis dat ‘n referendum by Kovsies gehou word om die stem van studente te hoor in verband met die UV se hantering van die #FeesMustFall-aksies op die kampus.

Solidrariteit se uitvoerende hoof, Dirk Hermann, sê daar was reeds verreikende resguitprake waarin Wits-univiersiteit daarop gewys is dat die Universiteitereg onder meer ‘n atmosfeer op kampusse eis waarin onderrig tot voordeel van studente moet plaasvind.

Hermann het ook sy kommer uitgespreek oor gerugte dat dosente by die Universiteit van die Vrystaat verbied word om met studente kontak te maak.

Tydens ‘n oplossingsvergadering gisteraand deur die vakbond Solidariteit in Bloemfontein, het dosente aangedui dat hulle tans géén kontak met studente mag hê nie.

Hermann sê hoewel dit ‘n positiewe vergadering was waar studente, ouers en dosente oplossings vir die probleme by Kovsies bespreek het, was hy verbaas om te hoor wat by die Kovsies aangaan.

 

The post KOVSIES: SOLIDARITEIT EIS REFERENDUM MOET GEHOU WORD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!