Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UV ONTKEN GERUGTE VAN ‘GEEN KONTAK’

$
0
0

Die Universiteit van die Vrystaat sê daar was geen amptelike opdrag van die UV aan dosente om nie met studente kontak te maak nie.

UV-woordvoerder, Lacea Loader het ook aan Rosestad Nuus gesê geen amptelike SMS is aan dosente gestuur waarin hulle gevra is om tuis te bly uit simpatie met die betogende student nie.

Die UV se reaksie volg op bewerings tydens ‘n oplossingsvergadering gisteraand deur die vakbond Solidariteit in Bloemfontein, waar dosente aangedui het dat hulle tans géén kontak met studente mag hê nie en per sms gevra is om tuis te bly uit simpatie met betogende #FeesMustFall-studente.

Solidariteit oorweeg intussen om die Universiteit van die Vrystaat op terme te plaas in voorbereiding van moontlike letigasie teen die universiteit.

Solidrariteit se uitvoerende hoof, Dirk Hermann, sê daar was reeds verreikende regsuitprake waarin Wits-univiersiteit daarop gewys is dat die Universiteitereg onder meer ‘n atmosfeer op kampusse eis waarin onderrig tot voordeel van studente moet plaasvind.

The post UV ONTKEN GERUGTE VAN ‘GEEN KONTAK’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!