Die DA en verskeie studentegroepe het vanoggend na die parlement in Kaapstad opgeruk om te eis dat die regering voorsiening maak vir die befondsing van hoër onderwys.
Die optogte het plaasgevind met die oog op die mediumtermynbegroting wat die minister van Finansies, Pravin Gordhan, om twee-uur vanmiddag lewer.
Die DA eis dat meer geld beskikbaar gestel word om arm studente by te staan.
The post GROEPE EIS BEFONDSING VAN HOëR ONDERWYS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.