Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PARTYE VERWELKOM GORDHAN SE BEGROTINGSREDE

$
0
0

Politieke partye in die Parlement het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se mediumtermyn-begrotingsrede oor die algemeen verwelkom.

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, het die minister geloof omdat hy nie onder druk van buite geswig en allerlei gewilde aankondigings gemaak het nie.

Oor Gordhan se hantering van die FeesMustFall-veldtog, het die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, gesê dit is maklik om populisties te wees oor klasgeld en aan almal geld uit te deel, maar die ANC moet verantwoordelik wees en stelsels en beleid skep wat volhoubaar is.
Gordhan het onder meer R17 miljard vir hoër onderwys bewillig.

The post PARTYE VERWELKOM GORDHAN SE BEGROTINGSREDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!