Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

FAMILIE OORWEEG REGSTAPPE TEEN HOSPITAAL Ná MAN SE DOOD

$
0
0

Die familie van ‘n man van Brandfort wat die afgelope naweek in die Nasionale Hospitaal oorlede is, oorweeg regstappe teen die hospitaal na afloop van sy dood.

Die 55-jarige Gert Smit is glo na afloop van ‘n beroerte en longontsteking dood.

Netwerk24 berig sy familie is woedend omdat hy glo ondervoed was en ook op ‘n matras op die grond aangetref is.

Hulle is glo ook nie van sy dood in kennis gestel nie, maar moes by vriende daarvan verneem.

Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het Smit se dood betreur.

Volgens Mvambi het Smit aan nierversaking gely en was dit en die beroerte te wyte aan erge alkohol-misbruik.

The post FAMILIE OORWEEG REGSTAPPE TEEN HOSPITAAL Ná MAN SE DOOD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!