Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MADONSELA HET STAATSKAPINGVERSLAG FINAAL AFGETEKEN”

$
0
0

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê haar voorganger, Thuli Madonsela, het die sogenaamde staatskapingsverslag finaal afgeteken.

Dit verskraal president Jacob Zuma se kanse aansienlik om die verslag te laat wysig.

Die president het Dinsdag ‘n beëdigde verklaring by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien, waarin hy vra dat as iemand wat deur die verslag geïmpliseer word, hy getuies rakende bewerings van staatskaping deur die Guptas mag ondervra.

Zuma het die Guptas as goeie vriende beskryf, maar ontken dat hulle enige onbehoorlike invloed oor die regering gehad het.

Sy aansoek om ‘n interdik teen die vrystelling van Madonsela se verslag sal volgende week aangehoor word.

The post “MADONSELA HET STAATSKAPINGVERSLAG FINAAL AFGETEKEN” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!