Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“GELD VIR DROOGTEVERLIGTING IS STAP IN REGTE RIGTING”

$
0
0

Agri SA sê die meer as R550 miljoen wat in gister se begroting vir droogteverligting bewillig is, is ’n stap in die regte rigting.

Die uitvoerende hoof van die organisasie, Omri van Zyl, sê dit is egter uiters noodsaaklik dat die geld die boere wat deur die droogte geraak word, deur die regte kanale bereik.

Hy sê AgriSA meen die Landbank moet gebruik word, aangesien dit ingestel is om kommersiële én opkomende boere te help.

The post “GELD VIR DROOGTEVERLIGTING IS STAP IN REGTE RIGTING” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!