Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AARDBEWING SKUD SENTRAAL-ITALIë

$
0
0

‘n Tweede, kragtiger aardbewing het Sentraal-Italië geruk.

Die Amerikaanse Geologiese Instituut sê ‘n aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal gemeet het, het die land naby Perugia getref.

Dit volg enkele ure nadat ‘n aardbewing van 5,5 die dorpie Visso getref het.

Tot dusver is geen berigte van skade aangemeld nie.

‘n Kragtige aardbewing het die dorp Amatrice in dieselfde streek in Augustus getref waartydens 300 mense hul lewens verloor het en groot skade aangerig is.

The post AARDBEWING SKUD SENTRAAL-ITALIë appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!