Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MILJOENE RANDE TEEN MANGAUNG-METRO GEëIS

$
0
0

Die Mangaung-metro in Bloemfontein se versuim om sy geldelike verpligtinge teenoor kontrakteurs na te kom, beteken dat hy weer in die hof gaan draai.

Netwerk24 berig eise van miljoene rande is in die Vrystaatse hooggeregshof teen die metro ingestel.

Dit sluit in ’n eis vir ’n begraafplaas wat die metro vir R35 miljoen buite die stad gekoop het, sonder dat daarvoor begroot is.

Vyf van tien groot konstruksiemaatskappye aan wie die metro miljoene rande skuld, het ook opnuut regsaksie ingestel om meer as R120 miljoen se agterstallige geld te kry.

Die waarnemende munisipale bestuurder van die metro, adv. Tankiso Mea, vra in ‘n hofverklaring dat die hof die begrafplaas-eis tot einde Januarie volgende jaar uitstel wanneer geld uit die aanvullende begroting beskikbaar wees.

The post MILJOENE RANDE TEEN MANGAUNG-METRO GEëIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!