Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 26 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

My naam is Thea van Wyk en ek het vir 23 jaar my eie besigheid gehad (‘n blommewinkel) totdat ek dit onlangs verkoop het.
Ek wil egter nog besig bly en is beskikbaar om deeltyds te werk wanneer permanente personeel byvoorbeeld met verlof of siek is.
Dit is vir my ‘n passie om met mense te werk en gastehuise, direkte verkope, bemarking, ontvangs werk en so meer is van my groot belangstelling.
My kontakbesonderhede is:
Selfoon – 0728867412

Soek iemand wat krakie op “knock” van dak kan seël asb. Sal materiaal verskaf. Skakel Stella 083 549 3317

Koop en verkoop: Werkgeleentheid. EKSTRA inkomste ,SUIDE ,8x nagte per maand (elke 4de nag) 1x Sondagmiddag per maand, Moet vakansies kan werk.E-pos verkorte C.V. na info@sleepoversa.co. za

Stephanus is op soek na n jongman om hom met algemene nutsmanwerk te help. Skakel 0763962073

______________________________________________________________________

VERKOPE

1 Defy 4 Plaat stoof 731 Multi-Function,Thermo-Fan stoof.Prys R2000.of naaste kontant offer.
Stoof is in n puik toestand. Kontak Petro 0827756832″
“Ek het n HUSQVARNA ORCHIDEA borduur en naaldwerk masjien ineen te koop vir R4000,00 o.n.a
+- 50 gemengde kleure borduur garing
2 patroonkaarte asook verskeie kaarte van patrone wat ingebou is in die masjien
EKSTRA patrone wat gelees kan word met Windows 95
Masjien is in werkende toestand en is onlangs gediens deur Dynamic Sewing Machines
1 Casio sleutelbord ongeveer R200
Elsabe Labuschagne selnr 0835664125 of 051522194

Ek het n Daewoo Matiz petrol pomp (Nuut) te koop. Prys R 1000.00 onderhandelbaar.
Groete / Regards
• Cell: Corrie Pretorius 082 5701 478

Te koop: Een garden schredder, word gebruik om tuinvullig fyn te kap om in swart sakke te kan sit, Ryobe maak, splinter nuut nog net 4 maal gebruik R2000. Skakel Jannie 071 687 0046

EK HET :-
Twee sitkamerbanke te koop vir R800,00.
EK SOEK :-
‘n Woonstel in Wilgehof wat nie te duur is nie, asb.
Dankie, mooi dag
Magda 062 767 2975

2 Het ‘n Defy kitchenmaster 4 plaat stoof oond kort ellement of termostaat R1000 , Blou bababed (cot) R300 sonder matras, Antieke band speler met ba@nde (Tape recorder + groot en klein reels met tape) Phillips maak R650 KONTAK 0734305549

Het 2 Bande met vellings 1 600/14 vyfgat, 1 650/16 sesgat R400 elk, 2 Vensterrame 120/95 linkerkant maak oop R250 elk, Stormberg vergasser R250, Baba karstoeltjie R250 Kontak 0767603076

KOOP EN VERKOOP AFD 2 MUURHORLOSIE R30 EN SHOWER FILTER Rl00 BEL 072 659 2l75

Te koop Ou tydse filing kabinet met 4 laaie – R200. Tweede handse mediese oefen fiets R200. Empisal stikmasjien in ‘n uitstekende werkende toestand elektries en sonder krag – R400 ona. Skakel 082 409 5277

Kragboks kas se voorste plaat R20. Skoenrakkie R20. 0824108886

Ford Sierra 2.3 v6 onderdele te koop R5000 ben 0796379319

Opvoubare Camping cot in drasak R500 0827885638

_________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na ‘n tweedehandse Jo-Jo tank, 1000 – 2500L. Skakel Morne 083 631 6524

Ek is op soek na n Kindle asb. My sel nr 0720617931
Baie dankie

Afdeling 3: Ek soek ‘n groot worsstopper, skakel Ben 0823358900

KOOP EN VERKOOP AFD 3 SOEK GROOT SPEELPOPPE VIR ALZEIMER AFDELING. SKAKEL LYNETTE 083 443 260l

The post Koop en Verkoop – 26 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!