Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BAPELA GEE OPMERKING OOR SA SE BESLUIT

$
0
0

Die adjunk-minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Obed Bapela, het daarop gesinspeel dat Suid-Afrika oortuig sou kon word om af te sien van sy omstrede besluit om hom aan die internasionale strafhof te onttrek.

Hy het die opmerking gister by ‘n seminaar in Pretoria gemaak.

Bapela sê die regering het ‘n tyd gelede reeds besluit dat as die Internasionale Strafhof nie wysigings aanbring nie, Suid-Afrika hom aan die hof gaan onttrek.

The post BAPELA GEE OPMERKING OOR SA SE BESLUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!