Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VS BOER KRY 10 JAAR TRONKSTRAF

$
0
0

‘n Vrystaatse plaasbestuurder wat splinternuwe meubels en ’n gebruikte bakkie aangeskaf het met die geld wat hy vir gesteelde beeste gekry het, is in die streekhof op Vrede tot tien jaar tronkstraf gevonnis.

Die 63-jarige Albert Liebetrau 124 stuks vee ter waarde van R1,3 miljoen van sy werkgewer, dr. Johann Schutte van Randfontein, gesteel en toe verkoop.

Twee jaar van Liebetrau se vonnis is vir vyf jaar opgeskort.

The post VS BOER KRY 10 JAAR TRONKSTRAF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!