Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA sanger gekaap, ontvoer in Jhb

ʼn Suid-Afrikaanse sanger is vanoggend buite sy huis in Melville in Johannesburg na berig word gekaap en ontvoer. Vusi Nova en nog ʼn persoon is in die vroeë oggendure glo deur vier verdagtes ontvoer....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Franse president se uitgawes aan grimering word ingeperk

Die Franse regering het president Emmanuel Macron se persoonlike begroting ingeperk nadat dit bekend geword het dat hy in sy eerste drie maande in die amp byna R400 000 aan grimeringsdienste bestee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA stuur versoekskrif vir vroeë verkiesing

Die DA het ‘n internet-versoekskrif van stapel gestuur vir ‘n vroeë verkiesing. Die opposisieparty sê sy mislukte mosie van wantroue teen president Jacob Zuma in die Parlement het getoon dat die meeste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motorfietse brul teen plaasaanvalle

Die lug om Hartbeespoortdam sal op 16 September 2017 gevul word met die gebrul van motorfietse teen plaasaanvalle. “Die Nasionale Motorfietsvereniging en sy assosiate gaan die dag fondse insamel om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man brand los op konsertgangers in Hillbrow teater

Die polisie is opsoek na ‘n verdagte wat gister op konsertgangers in die Hillbrow teater in Johannesburg losgebrand het. Die verdagte was ontevrede omdat sy selfoon gesteel is en het op die verhoog...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandstigting by raadslid se huis veroordeel

Die Oos-Kaapse regering het die brandstigting by die huis van ‘n stadsraadslid van Buffalo City veroordeel waarin haar gestremde dogter dood is. Nokulunga Matiwane en haar man is verlede week in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leerlinge boikot klasse oor skooldrag

Die Gautengse Onderwysdepartement wil ingryp by ‘n geskil by die Hoërskool Pretoria-Wes waar leerlinge sedert Vrydag klasse boikot omdat hulle nie stywe langbroeke mag dra nie. Provinsiale minister...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Texas: Kragtigste orkaan in jare

Inwoners langs die Brazosrivier maak hulle reg vir oorstromings weens die swaar reën wat deur die tropiese storm Harvey in Texas in Amerika veroorsaak word. Die watervlakke sal na verwagting...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering betaal vergoeding aan Marikana-gesin

Die regering het volgens berigte R3,9 miljoen uitbetaal aan ‘n gesin wat die verlies van ‘n broodwinner aangevoer het in 2012 se Marikana-slagting. Volgens Times Live is ‘n soortgelyke aanbod gemaak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggame van 10 seesoldate gevind na botsing

Die Amerikaanse Vloot het bevestig dat die liggame van al tien seesoldate gevind is wat verlede week dood is in ‘n botsing tussen die oorlogskip USS John S McCain en ‘n handelsvaartuig in die see naby...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma gaan die presidensiële koördineringsraad ontmoet

President Jacob Zuma sal vanoggend die presidensiële koördineringsraad by Tuynhuys in Kaapstad ontmoet. Dié raad bestaan uit al die premiers en burgemeesters. Zuma sal Donderdag mondelinge vrae in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK-raad: Onderhoude begin môre

Die voorsitter van die toesighoudingskomitee oor Kommunikasie, Humphrey Maxhegwana, sê hulle sal vandag onder meer sake soos die logistiek vir die onderhoude met kandidate op die kortlys vir die SAUK...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Orkaan Harvey: Plunderaars sal gearresteer word

Die Amerikaanse polisie waarsku plunderaars om weg te bly uit die vloedgeteisterde Houston in Texas nadat vier vermeende diewe in hegtenis geneem is. Die orkaan Harvey is reeds afgradeer na ‘n tropiese...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Japan, VSA wil vergader oor Noord-Korea

Japan en Amerika het ‘n spesiale vergadering van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad aangevra nadat Noord-Korea ‘n ballistiese missiel op Japan afgevuur het. Dit het in die see naby die noordelike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Byna R75 miljoen se hulp vir Wes-Kaap

Die regering het byna R75 miljoen se nood-ramphulp aan die Wes-Kaap goedgekeur. Die minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen, het die aankondiging in die Parlement gedoen. R40 miljoen van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Geen manier om rotsstorting te verhoed nie”

Harmony Gold sê daar was geen manier om Vrydag se rotsstorting in sy Kusasalethu-myn by Carletonville in Gauteng te verhoed nie. Die mynmaatskappy het reageer op die minister van Minerale Hulpbronne,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nigeriese hof lê beslag op bates van gewese minister

‘n Nigeriese hof het beslag gelê op ‘n bedrag gelykstaande aan R275 miljoen in die bankrekenings van ‘n gewese minister van Oliesake wat van korrupsie verdink word. Die land se kommissie teen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mark Zuckerberg en sy vrou verwelkom hul tweede dogter

Die medestigter van Facebook, Mark Zuckerberg, en sy vrou, Priscilla, het die geboorte van hulle tweede dogter op die sosiale netwerk aangekondig. Haar naam is August. Die egpaar het net soos met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe eienaars is nie aanspreeklik vir ou skuld op eiendom nie

Die Grondwethof het beslis dat nuwe huiseienaars nie aanspreeklik is vir skuld wat vorige eienaars aangegaan het nie. ‘n Hooggeregshof het verlede jaar ten gunste van nuwe eienaars bevind, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste kleutermeisie ongedeerd gevind

‘n Kleutermeisie van Kraaifontein, Kaapstad, is ongedeerd gevind nadat sy eergister-oggend verdwyn het. Asaza Sauls is in Philippi-oos gekry nadat sy saam met ‘n familielid by haar ouerhuis in...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live