![Leerlinge boikot klasse oor skooldrag](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/School_2-10.jpg)
Die Gautengse Onderwysdepartement wil ingryp by ‘n geskil by die Hoërskool Pretoria-Wes waar leerlinge sedert Vrydag klasse boikot omdat hulle nie stywe langbroeke mag dra nie.
Provinsiale minister Panyaza Lesufi sê die kinders moet die beheerraad nader met klagtes as hulle meen hulle huidige skooldrag is nie geskik nie.
The post Leerlinge boikot klasse oor skooldrag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.