Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Texas: Kragtigste orkaan in jare

$
0
0

Inwoners langs die Brazosrivier maak hulle reg vir oorstromings weens die swaar reën wat deur die tropiese storm Harvey in Texas in Amerika veroorsaak word.

Die watervlakke sal na verwagting rekordhoogtes in sommige dele bereik.

In San Felipe is landerye en paaie reeds onder water terwyl inwoners van Houston hulle staal vir oorstromings.

Harvey is die kragtigste orkaan wat Texas in meer as 50 jaar getref het.

Dit is oor die naweek na ‘n tropiese storm afgegradeer.

Minstens twee mense is reeds dood.

The post Texas: Kragtigste orkaan in jare appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!