Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Regering betaal vergoeding aan Marikana-gesin

$
0
0
R2K hou nagwaak teen sensuur voor SAUK-kantoor

Die regering het volgens berigte R3,9 miljoen uitbetaal aan ‘n gesin wat die verlies van ‘n broodwinner aangevoer het in 2012 se Marikana-slagting.

Volgens Times Live is ‘n soortgelyke aanbod gemaak aan regspanne van die familielede van 36 mynwerkers wat in die slagting in Noordwes gesterf het.

Die regering het glo R29 miljoen vir uitbetalings begroot.

The post Regering betaal vergoeding aan Marikana-gesin appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!