Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Liggame van 10 seesoldate gevind na botsing

$
0
0
10 vermis, 5 beseer toe oorlogskip teen olietenkskip bots

Die Amerikaanse Vloot het bevestig dat die liggame van al tien seesoldate gevind is wat verlede week dood is in ‘n botsing tussen die oorlogskip USS John S McCain en ‘n handelsvaartuig in die see naby Singapoer en Maleisië.

Die Amerikaanse vaartuig was op pad na Singapoer se hawe vir ‘n roetine-besoek.

Die liggame is in die beskadigde romp gevind.

The post Liggame van 10 seesoldate gevind na botsing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!