Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Orkaan Harvey: Plunderaars sal gearresteer word

$
0
0
Orkaan Harvey: Plunderaars sal gearresteer word

Die Amerikaanse polisie waarsku plunderaars om weg te bly uit die
vloedgeteisterde Houston in Texas nadat vier vermeende diewe in hegtenis geneem is.

Die orkaan Harvey is reeds afgradeer na ‘n tropiese storm, maar geskiedkundige hoë reënval kom steeds aan die kus voor en duisende mense moes uit hulle huise vlug.

Houston brei intussen sy beskikbare bronne uit, insluitend wetstoepassing,
terwyl reën nog vir die volgende paar dae voorspel word.

The post Orkaan Harvey: Plunderaars sal gearresteer word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!