Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Japan, VSA wil vergader oor Noord-Korea

$
0
0

Japan en Amerika het ‘n spesiale vergadering van die Verenigde Nasies se
Veiligheidsraad aangevra nadat Noord-Korea ‘n ballistiese missiel op Japan
afgevuur het.

Dit het in die see naby die noordelike streek Hokkaido beland.

Senior Amerikaanse en Suid-Koreaanse militêre offfisiere het beloof om met mag te reageer op die kommunistiese land se jongste aanslag, insluitend moontlike ongespesifiseerde militêre maatreëls.

Japan se premier, Shinzo Abe, het beloof om alles in sy vermoë te doen om sy land te beskerm.

The post Japan, VSA wil vergader oor Noord-Korea appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!