Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Byna R75 miljoen se hulp vir Wes-Kaap

$
0
0
Byna R75 miljoen se hulp vir Wes-Kaap

Die regering het byna R75 miljoen se nood-ramphulp aan die Wes-Kaap goedgekeur.

Die minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen, het die aankondiging in die Parlement gedoen.

R40 miljoen van die bedrag gaan aan die provinsiale Landboudepartement vir veevoer aan droogtegeteisterde boere.

Kaapstad kry byna R21 miljoen en die munisipaliteite Bitou en Theewaterskloof onderskeidelik elf en drie miljoen.

The post Byna R75 miljoen se hulp vir Wes-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!