Harmony Gold sê daar was geen manier om Vrydag se rotsstorting in sy Kusasalethu-myn by Carletonville in Gauteng te verhoed nie.
Die mynmaatskappy het reageer op die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, se oproep op mynbestuur om voorkeur te gee aan veiligheidsmaatreëls.
Daar word steeds gesoek na twee mynwerkers wat nog vermis word, terwyl die liggame van drie ander na die oppervlak gebring is.
The post “Geen manier om rotsstorting te verhoed nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.