Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nigeriese hof lê beslag op bates van gewese minister

$
0
0

‘n Nigeriese hof het beslag gelê op ‘n bedrag gelykstaande aan R275 miljoen in die bankrekenings van ‘n gewese minister van Oliesake wat van korrupsie verdink word.

Die land se kommissie teen ekonomiese en finansiële misdaad het bewys dat Diezani Alison-Madueke die geld gewas het met die hulp van senior amptenare in die oliebedryf.

Sy was in ‘n stadium een van die voorste vroulike politici in Afrika.

The post Nigeriese hof lê beslag op bates van gewese minister appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!