Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mark Zuckerberg en sy vrou verwelkom hul tweede dogter

$
0
0
Mark Zuckerberg en sy vrou verwelkom hul tweede dogter

Die medestigter van Facebook, Mark Zuckerberg, en sy vrou, Priscilla, het die geboorte van hulle tweede dogter op die sosiale netwerk aangekondig.

Haar naam is August.

Die egpaar het net soos met die geboorte van hulle eersteling, Maxima, twee jaar gelede ook aan August ‘n brief geskryf.

Dié keer handel dit egter oor die wonder van kindwees terwyl ousus ‘n les gekry het oor drome vir ‘n beter wêreld.

The post Mark Zuckerberg en sy vrou verwelkom hul tweede dogter appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!