Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe eienaars is nie aanspreeklik vir ou skuld op eiendom nie

$
0
0
Nuwe eienaars is nie aanspreeklik vir ou skuld op eiendom nie

Die Grondwethof het beslis dat nuwe huiseienaars nie aanspreeklik is vir skuld wat vorige eienaars aangegaan het nie.

‘n Hooggeregshof het verlede jaar ten gunste van nuwe eienaars bevind, maar verskeie munisipaliteite het daarteen appelleer.

Hulle het betoog dat hulle die reg het om ‘n eiendom te verkoop om skuld aan owerhede te verhaal.

Sommige nuwe eienaars is op dié manier aanspreeklik gehou vir ou munisipale skuld waarvan sommige tot twintig jaar terug aangegaan is.

The post Nuwe eienaars is nie aanspreeklik vir ou skuld op eiendom nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!