Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vermiste kleutermeisie ongedeerd gevind

$
0
0
Vermiste kleutermeisie ongedeerd gevind

‘n Kleutermeisie van Kraaifontein, Kaapstad, is ongedeerd gevind nadat sy eergister-oggend verdwyn het.

Asaza Sauls is in Philippi-oos gekry nadat sy saam met ‘n familielid by haar ouerhuis in Wallacedene weg is.

Sy is met haar gesin herenig en die polisie sê sy sal ‘n mediese ondersoek ondergaan.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post Vermiste kleutermeisie ongedeerd gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!